Nuus
-
Helikopter-ongeluk: ‘Puik mense wat te vroeg uit die lewe weggeruk is’
Helikopter-ongeluk van drie jong mense by Daniëlskuil: Oorledenes ‘puik mense wat te vroeg uit lewe weggeruk is’
-
Spel-slim leerders ryg die letters een ná die ander reg in
Leerders van oor die land heen het onlangs gewys hulle kán spel in die ATKV en Adademia se UitklopSpel wat in Bloemfontein aangebied is.
-
Uitbreking van miltsiekte: Boere dringend gemaan om inentings te doen
‘n Uitbreking van miltsiekte, ‘n hoogs aansteeklike bakteriese siekte in die Douglas en Ghaapse berg-omgewing in die Noord-Kaap, is bevestig.
-
Drie ernstig beseer in botsing op R45 buite Wellington
Drie mense is ernstig beseer toe ’n bakkie en ’n kleiner motor Saterdagaand by die R45 en Lady Loch-pad buite Wellington gebots het. Die oorsaak van die ongeluk is onbekend.
-
Bejaarde egpaar sterf in botsing op R44 naby Paarl
‘n Bejaarde egpaar van Klapmuts het Saterdagmiddag (25 Oktober) onderweg huis toe tragies omgekom in ‘n botsing op die R44 naby Paarl.
-
Unieke woordelys wys Afrikaans waar sy Griekse wortels lê
Lees oor die unieke publikasie van ‘n Grieks-Afrikaanse Woordelys, wat Afrikaanse woorde met ‘n Griekse oorsprong uitlig.
-
Twee vermeende veediewe buite Wellington aangekeer
wee vermeende veediewe, wat glo daarop uit was om skape op ‘n plaas sowat 10 km buite Wellington te steel, is in hul spore gestuit.
-
Wellington-brandsaak: Man wil skuld beken ná hy glo sy vrou aan die brand steek
‘n Wellingtonse man, wat op aanklagte van poging tot moord teregstaan nadat hy glo ‘n vlambare middel op sy vrou gegooi en haar aan die brand gesteek het, sal na…
-
Staat hou vol hy gaan borgtog vir Franschhoekse ‘sekspes’ teenstaan
Die staat sê as deel van sy laaste bydrae in die borgtogaansoek van ‘n 55-jarige man wat tereg staan staan weens die besit en verspreiding van kinderpornografie sal hy eerskomende…
-
Paarlse VGK-gemeente soek antwoorde oor hoekom kerk se rekeninge leeg is
‘n Groot skandaal oor die VGK Hugenote-gemeente in die Paarl se dominee het op die lappe gekom nadat onlangs onthul is dat die geld uit al drie bankrekeninge van dié…










