Nuus
-
MENING | Wat is Diamantstad se toekoms ná dramatiese gebeure?
Die geskenk van diamante het Kimberley bykans 160 jaar bevoordeel. Nou is die vraag of die mense van Kimberley, insluitend sakelui, owerhede, belastingbetalers en diegene wat tans nie vir dienste…
-
Oos-Vrystaatse talent wen harte as René en Liam van Diepe Waters
Die akteurs Abel Knobel en Marijke Coetser, albei van Bethlehem in die Oos-Vrystaat, is te sien in die gewilde kykNET-telenovela Diepe Waters.
-
Bek-en-klouseer in Lesotho: Takel skutgeriewe en oorgrensmisdaad, pleit VL
Die uitbreking van bek-en-klouseer onder ’n trop van 17 beeste is bevestig, waarvan sewe positief getoets is. Inenting is glo reeds begin.
-
Kommersiële ontwikkeling kom dalk vir De Zoete-inval
Drakenstein-munisipaliteit bespreek ‘n voorgestelde kommersiële ontwikkeling, insluitend ‘n winkelsentrum en vulstasie in De Zoete-inval.
-
Van der Lingen- en Patriotplein se waardasies bekyk
Die voorgestelde verkoop van eiendomme in die Paarl het aandag getrek weens beduidende waardasieverskille, wat herontwikkelingsplanne en openbare belange beïnvloed.
-
Jeffreysbaai verwelkom tweede ‘Teater by die See’ kultuurfeesnaweek
Die tweede “Teater by die See” verteenwoordig ‘n groeiende kuns- en kultuurprojek met verskeie topgehalte produksies en aanbiedings.
-
Jong boervrou deel liefde vir blomme wyd en oorvloedig, soos armsvol ruikers
“Daarom wou ek ‘n spesiale, verwelkomende ruimte skep waar gesinne en almal wat lief is vir blomme rustig kan ontspan,” sê sy.
-
Moontlike BKS-geval op plaas in Swartland ondersoek
Die Swartland-munisipaliteit wag op uitslae van laboratoriese toetste om ‘n moontlike geval van bek-en-klouseer op ‘n plaas in die gebied te bevestig.









