Die mensdom en sy persoonlikhede kan met lekkergoed vergelyk word. Watter soort is jy?
Mag ons elke keer dat ons bid “gee ons vandag ons daaglikse brood,” nie net dink aan ‘n eie tafel nie, maar ook aan die tafels wat leeg is.
Wanneer die eerste somer-reën val, is dat asof mens en dier se binnekant sommer net lig. Dit is ná so ‘n lekker bui reën dat pa die huis sal binnestap…
Dit is nie aldag dat ‘n mens ‘n voël – wat oorspronklik van Suidoos-Asië is – in ‘n tuin in Kimberley opmerk nie.
Dié wat gebore word, sal sterf. ‘n Oeroue wet. Hoe het die mens so eiewys en selfbehep geword om te besluit wie leef, en wie nie. En hoe ons moet…
Altesaam 232 jaar nadat Marie Antoinette van “laat hulle koek eet”-faam se kop gerol het, is die spreekwoordelike brood en koek buite bereik vir ‘n geraamde 673 miljoen mense oor…
Ouma Plaas het ons geleer om nastergal te eet, maar was wys om ons ook te leer van galbitter – soos sommige mense is.
Om padaanwysings te volg met ‘n straatnaam, wat na ‘n bekende leier vernoem is, is soms nie so eenvoudig nie.
In a letter, a patient expresses disappointment at a state hospital, feeling forgotten and abandoned by mental health professionals who are failing to provide support and care.
Die meeste Noord-Kaapse dorpe is trietsig en oorgeneem deur moedeloosheid. Die enkeles waar hoop groei, is beheer en bestuur merkbaar.