Pasaangeërs is nie net mediese toestelle nie. Party dra tekkies en ander is onbekendes-wat-kennisse-word langs jou hospitaalbed.
Narsiste dryf ongekende vrees in hul slagoffers in. Op enige moontlike manier.
Die waarheid is belangrik. Maar soms is kort-duskant-die-waarheid ook belangrik.
Stories van mense getuig oor die uniekheid van menswees. Daar sal nie oor elkeen van ons ‘n boek geskryf word nie, tog is ons elkeen ‘n lewensboek vol hoofstukke en…
Gebruik die wêreldwyeweb ten beste om iets daadwerkliks by te leer, en nie net vir vlugtige, niksseggende en uitmergelende spookasem-tydsverdryf nie.
Ons sal doelbewus moet leer om uit ons bekende kring te beweeg – buite ons gemaksone – en te begin praat met mense van ander ouderdomsgroepe en uit ander geslagte,…
Ons almal het woorde wat ons rooi laat sien. Woorde wat die moed wat ons in ons hart dra, deur ons liggaam laat uitvloei en in die grond onder ons…
Aan die een kant vloede in die noorde van die land, terwyl die suidelike dele van die land in droogte na reën smag. Die uiteenlopende water-uitdagings herinner my hoe uniek…