“Waarom is dit dat wanneer ons werk, ons nie raakgesien word nie?” Wat hierdie werkers vra is basiese werkersregte, die regte salaris, en menswaardigheid – in lyn met die onlangse…
Sy huil as sy die waentjie oorhandig. En sy glimlag. Pas hom op, vra sy. Die waentjie en my hart. In liefde is dit gemaak, in liefde het sy dit…
Nie alle humor is toevallig nie. Soms is dit aspris en moedswillig.
Die eienaar van die winkel vra om verskoning en hou die kaartmasjien dan hoog in die lug op. “Dit werk soms,” verduidelik hy. Nie hierdie keer nie. Hy ontkoppel die…
Ek onthou nog goed my ou liewe ma se rympie wat sy loop en sing het, amper daagliks: “Nog ‘n bietjie slaap, nog ‘n bietjie sluimer, nog ‘n bietjie hande…
Geluk is ‘n basiese menslike doelwit, en hoe gelukkig Suid-Afrikaners is, word in die jaarlikse Wêreldgelukkigheidsverslag bekend gemaak.
Met die sekondewyser wat vasberade sy klein treetjies deur elke minuut en elke uur stap, stap die uitlating “the only constant is change,” saam.
Daar kom tye in ons almal se lewe dat ons nie kan uitstel om sekere besluite te neem nie.
Ons praat maklik van ons tyd op aarde wat min is en waardeer moet word. Terselfdertyd hardloop ons rond, skarrel om alles gedoen te kry.
“Higher education collapses if the morals and character fail to prove and show that,” skryf Ehsan Sehgal. Geen medalje, graad, sertifikaat, geleerdheid of amp,verseker goedheid nie.