Herfs het reën gebring. Met die eerste druppels wat geval het, was dit soos groot en swaar trane van verligting. Reën is ‘n geskenk, ‘n wonderwerk.
Wie dra almal skuld aan die onlangse honde-aanval in Galeshewe in Kimberley waartydens ‘n tienjarige kind deur ‘n pitbull vermink is?
Deur die loop van die lewe wag daar verskeie dure lesse wat ons moet leer. En as ons nie hierdie les onder die knie kry nie, wag dieselfde les in…
Die grootsheid van die natuur maak my klein, en onlangs het ek net weer onder die indruk gekom van hoe min ek werklik weet.
Die Rooygesin plus vriende gaan Jozi-dieretuin toe. Vyf kinders, vier grootmense, drie pakkies pleisters en ‘n paar klamlappies – vir ingeval.
Ons mense vertel ‘n halwe leuen of ‘n halwe waarheid. Verkeerd kry ‘n suikerlagie om en word vermom as ‘n redelike weergawe van die waarheid.
Eerste indrukke tel, skryf ‘n spesialis in sakeredding. Ongelukkig raak ‘n mens blind vir dit wat jy elke sien. Jou oë is oop, steeds sien jy nie.
‘n Mens moet versigtig wees om nie aanstoot te gee nie. Dit is nie altyd maklik nie, maar ‘n mens moet maar so ‘n bietjie daarin groei.
Ek kyk op na vroue wat nederigheid en selfagting toon in hoe hulle met hulself en ander omgaan. Diesulkes inspireer dadelik.
Die plaaslike motorhandelaar was nie behulpsaam nie. Die personeel het geen geheim daarvan gemaak dat hulle nie bereid was om te help nie. Ek het gewonder of die eienaar van…