Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
POTPOURRI | Klein kalant sit net daar met wit strikdas om sy nek
Soms moet ‘n ma ook soos Pinocchio maak, en nie heeltemal die waarheid vertel nie.
-
TWYFELHOEKIE | Wysheid van ‘n koshuismoeder onbetwisbaar
Almal wat in ‘n koshuis grootgeword het, sal onthou van die koshuismoeders wat moes instaan vir jou moeder in die week.
-
OORDENKING | Hy sien groter prentjie
Dr. Hannes Els Arbeid in die Here is nie tevergeefs nie. -1 Korintiërs 15:58 God stuur Moses en Aäron na die magtigste man van die destydse wêreld. In Eksodus 7:3-6…
-
KAMEELDORING | Winter pak sy tas toe pienk bloeisels, nuwe takkies opdaag
Die koms van eers die lente, dan die somer, is amper magies. Die oomblik wanneer die winter sy lang asem uitblaas en somer sy asem intrek. Die blare ontvou met…
-
FOTO, VIDEO | Weerligformasies verskyn blitsig in Noord-Kaapse naghemel
‘n Natuurlewefotograaf van die Noord-Kaap het onlangs dié weerligformasies afgeneem.
-
MENING | Vroue kan gerus meer dikwels hul man staan
Vroue wat wil en kan, kan tree vir tree saam met ‘n man fisieke werk doen, en selfs ‘n paar swaargewigte se oë laat rek. Hulle moet toegelaat word om…
-
POTPOURRI | Elke hond kry sy (internasionale) dag
Op Dinsdag 26 Augustus word internasionale hondedag gevier. Elke hond kry toe inderdaad sy dag. Mense word om verskeie redes aangeraai om honde aan te hou.
-
TWYFELHOEKIE | Handdruk is soveel meer as net groet
‘n Handdruk is ferm. Dit groet en bevestig. Jy moet dit kan vertrou.
-
FOTO | ‘Kry die kinders reg, Vroutjie, ek sien die mense aankom!’
‘n Leeunavorsingsprojek, in vennootskap met die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) en die Trust vir Bedreigde Natuurlewe (EWT), word in die Kgalagadi-oorgrenspark bedryf.
-
FOTO | Tower verhale op met unieke plekname in Noord-Kaap
Plekname kan ‘n mens gereeld oor die oorsprong van ‘n naam laat wonder.









