Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Open road is no place for a clunker
You might feel ready for the December holidays – but is your vehicle as ready for your trip as you are? The combination of poor road maintenance and significant increases in traffic volumes can be hazardous during peak driving seasons.
-
Learners better prepared for careers
As many as 400 Gr. 9 learners of three schools within the Siyancuma Local Municipality have gained essential insights and guidance on their academic and career paths.
-
ATKV-Crescendo: Mentorskapprogram wag op kunstenaars
Voornemende kunstenaars het nog tot 31 Desember tyd om hulle vir ATKV-Crescendo se mentorskapprogram in 2025 in te skryf.
-
Kameeldoring: As die kat weg is . . .
Rooyma se maag trek altyd op ’n knop wanneer ’n Rooymier ’n woord voor ander mense wil sê. Tog is daar iets wat haar spanning vinniger laat styg as ontydige kindermonde: Stilte in die pastorie.
-
Hoofartikel: ‘Niks nuuts nie’; ou peste kan verskyn
In die 14de eeu tref die Swart Pes die mensdom. In dié pandemie sterf ongeveer 75 miljoen mense in Europa, Asië, die Midde-Ooste en Noord-Afrika van dié pes wat ook die buile- of buboniese pes genoem is.
-
Wanvoeding eis 110 kinders in Noord-Kaap
Akute wanvoeding het die lewe van 110 Noord-Kaapse kinders jonger as vyf jaar oud, uit 1 600 hospitaalopnames oor die afgelope drie jaar, geëis.
-
-
-
Henderson beoog steeds borgtog, gegrond op nuwe feite
John Ross Henderson, gewese polisieman wat van moord en poging tot moord aangekla word nadat daar op Jayson Afrique en sy vrou, Michayla, geskiet is, het Maandag 25 November aangedui hy gaan weer aansoek om borgtog doen.
-
Richtersveld-‘ikoon’ tree af
Koos Josob, of oom Koos soos hy bekend staan, is voorwaar ’n ikoon van die Richtersveld- Nasionale Park en het onlangs ná ‘n lang loopbaan afgetree.







