Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Sponsored content | Kathu Campus: Gateway to opportunities
With the grand opening of the Kathu Community Campus on 5 February, Training Portal has officially planted its flag in this thriving mining and industrial hub.
-
Skuldig op 18 aanklagte: Vonnisoplegging moet erns van misdade weerspieël
“ ’n Diep gevoel van hartseer hang daagliks oor my.” Dit het adv. Elmarie Krüger op Woensdag 12 Februarie in die hooggeregshof in Kimberley uit ’n slagofferimpakverslag voorgelees in haar betoë ter strafverswaring teen Itumeleng Machabe (27).
-
Versoek dat Noord-Kaapse onderwysdepartement onder administrasie geplaas word
‘n Beroep is op die minister van basiese onderwys gedoen om die Noord-Kaapse departement van onderwys onder administrasie te plaas.
-
Skuldig op 18 aanklagte; ook verkragting, moord van meisie (11)
Itumeleng Machabe (27) is skuldig bevind op 18 van 19 aanklagte, waaronder die verkragting en moord van Relebohile Segami (11) aan die einde van Maart 2022, wie se lyk hy in die veld in Galeshewe gelos het.
-
-
-
Hou kop, hou hoop in deurmekaar wêreld
Dit lyk of die sentiment dat die Reënboognasie eerder uitmekaar dryf as verenig, sterker geword het.
-
Potpourri: Vakansie, met skuld
Dieselfde persoon wat jou oortuig dat hulle nie jou rekening kan vereffen nie, is Desember iewers op ’n strand – terwyl diegene wat vir hulle geld wag nie die geleentheid gegun word nie.
-
Valentynsdans by skool aangebied
Die Elizabeth Conradie-skool in Kimberley bied op 14 Februarie om 18:00 vir 18:30 ’n Valentynsete en -dansparty in die skoolsaal aan.
-
Moordverdagte: Hy was ‘nie beteuterd’ nie
Die man wat onder meer van die moord in 2023 op twee blitspatrollielede van Kimberley verdink word, het op Maandag 10 Februarie verward gelyk waar hy ineengedoke in die beskuldigdebank op die eerste dag van sy verhoor in die hooggeregshof…








