Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Dorp behaal oorwinning na Sew
Die afgelope Saterdag (25/05) het twee spanne uit die ZFM Sub-unie aan die Tafel Lager Superliga deelgeneem. United Rugbyklub het na Kimberley gereis om teen Kimberley Rugbyklub uit te draf. Ongelukkig het die tuisspan hierdie stryd gewen met 54-32.
-
Stuur sportnuus
Skole en sportklubs in die verspreidingsgebied van Kalahari Bulletin word genooi om sportnuus met foto’s na lecrecia.prins@volksblad.com vir plasing te stuur. Berigte moet volledige uitslae insluit, asook die name en vanne van die mense op foto’s
-
Spanne pak mekaar
Die Hoërskool Kalahari het Saterdag (04/05) ’n sportdag teen die Hoërskool Martin Oosthuizen (HMO) van Kakamas in Kuruman aangebied.
-
-
Call for models, actors and singers
Aspiring models, actors, singers and dancers from Kimberley and surrounding areas will get the opportunity to showcase their talents on International Workers’ Day when international talent scouts will be visiting […]
-
Clubs compete
The Tsantsabane Local Football Association (Tsalfa) hosted the Tsalfa Kolomela Masters Tournament on 6 and 7 April at the Postmasburg Showgrounds.
-
Tuisspan vier sege
Saterdag (13/04) het die rugbyspan van Upington Dorp die pad na Postmasburg aangedurf om in ’n vriendskaplike kragmeting uit te draf.
-
-
’n Fees van rugby gelewer
Die ZF Mcgawu-sub-unie het Saterdag (30/03) sy eerste 20-20-rugbyfees op Die Eiland in Upington aangebied.







