Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Boxers take on the best
At least ten boxers will represent the province in the youth and junior category in the national boxing competition in Limpopo next month.
-
Upington veg terug
Upington Dorp en die Kakamas-rugbyklub het mekaar Saterdag (28/07) in ’n vriendskaplike wedstryd in Kakamas gepak.
-
Polisie “slaggereed” vir protesaksie in Diamantstad
Die polisie sê hulle is slaggereed vir die protesaksie wat vir Donderdag (26 Julie 2018) in Kimberley beplan word.
-
Upington wen op tuisveld
Die Upington-rugbyklub het Saterdag (07/07) vir Defence Force Collegians (DFC) en Calvinia se Young Tigers op sy tuisveld verwelkom.
-
Aanhangers kom van ver vir rugbyfees
Rugbygeesdriftiges het Saterdag (19/05) van ver gekom om ’n behoorlike fees van rugby op die Sivos-sportterrein in Kathu te beleef.
-
Spanne pak mekaar
Die Kathu-netbalklub was Vrydag (04/05) en Saterdag (05/05) gasheer vir die Noord-Kaapse netbaltoernooi.
-
Juve Academy victorious
The John Taolo Gaetsewe Top 8 Development Football Tournament was held from 27 to 29 April at the Wrenchville sports grounds in Kuruman.
-
Krieketfees loop oor van gees
Die Hoërskool Upington het op 19 Augustus sy derde Uppies-mini-krieketfees vir o.13-seuns aangebied. Agt laerskoolspanne het aan dié vriendskaplike wedstryde deelgeneem.
-
Uppies presteer in S-Kaap
Die Hoërskool Upington se eerste rugbyspan kan breëbors rondstap nadat die manne puik gevaar het op die 38ste Oakdale-rugbyweek van 1 tot 5 April by dié landbouskool net buite Riversdal.
-
Wen met sportprestasies
Is jy sportief of weet jy van iemand in jou skool wat goed vaar op die sportgebied? Is jy besig om jong mense sport-aktief te kry by jou skool, gemeenskap of by die gimnasium? Ons wil graag van jou hoor.









