Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Uppies toon hul staal
DIE Hoërskool Upington se rugby-B-spanne is op 9 April die geleentheid gebied om teen Springbok se A-spanne mee te ding.
-
Skaakmat is hul kos
SEWE leerlinge van die Hoërskool Duineveld het gedurende die vakansie aan die Suid-Afrikaanse junior skaakkampioenskap in Kaapstad deelgeneem.
-
Gholfklub wys wenners aan
DIE Sishen-gholfklub het op 7 November hul jaarlikse prysuitdeling gehou en wenners vir 2014 en 2015 is aangewys.
-
Só het Griekwas se jaar verloop
DIE Griekwas het die seisoen met ’n groot doelwit begin: om te verseker hulle speel weer in die Curriebeker se Premierliga. Daarvoor moes hulle deur ’n kwalifiseringsronde probeer kwalifiseer. Die Vodacombeker sou dus as ’n goeie boufase gesien word en…
-
Karatekas op pad na Eikestad
MET die Noord-Kaap se Diamond Classic-proewe het karatekas van Olifantshoek, Kathu, Kuruman, Black Rock en Hotazel weer uitmuntend gepresteer. Dié proewe het Vrydag (07/08) in Kimberley plaasgevind en wenners het onderskeidelik ontwikkelings- en provinsiale kleure verwerf. Hulle moes hul vaardighede…
-
Ninjas tops in toernooi
DIE Last Man Standing se Wooden Spoon-kriekettoernooi het op 16 Augustus tydens ’n spannende eindstryd tussen die Kalahari-Ninjas en CI Knight Riders geëindig. Die twee dae lange toernooi is eindelik deur die Kalahari-Ninjas met 183 lopies vir vier paaltjies gewen…
-
Gholf in haar gesin se bloed
“EK het vir geen oomblik gedink ek sal die vroueafdeling van die Kalahari-gholfuitdaging wen nie. “Ek het op die veld gegaan met die idee om die toernooi te geniet en ek het geen spanning op myself geplaas nie.” Só vertel…
-
Leeds FC takes lead
THE Gamagara Football League (GFL), in partnership with Reisa (Renewable Engergy Investments South Africa) held its final match in front of a packed Dibeng Stadium on 28 June. Eight teams, namely Black Burn FC, Eversmile FC, Leeds FC, Masokolara FC,…
-
First provincial tournament
IT was a weekend of blood, sweat and even a few tears at the first ever provincial netball tournament held at the Sivos netball courts in Kathu. This groundbreaking event saw teams from all the districts in the Northern Cape…
-
Leerlinge sekorrel skerp
DIE tweede skoleskiet ligabyeenkoms is op 17 en 18 April in Kuruman aangebied. In die o.21-veergeweer 10 m staan-afdeling was Magdaleen du Preez van die Hoërskool Kuruman eerste, Paul van Zyl van die Hoërskool Upington tweede en Johan van Blerk…









