Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Oud-Namakwalander lei in Wes-Kaap
’n Oud-Namakwalander is as die nuwe munisipale bestuurder van die Overstrand-munisipaliteit aangestel. Dean O’Neill (51) het begin Julie op ’n raadsvergadering 27 ander aansoekers geklop om aangestel te word.
-
Oudredakteur oorlede
Annerie Louw (66), wat eerste redakteur van die Kalahari Bulletin in Kuruman was nadat die Volksblad-groep die koerant in 2007 gekoop het, is Saterdagnag (11/07) in ’n hospitaal in Mosselbaai aan kanker dood.
-
Award highlight of career
Beyers Swanepoel, a player for Northern Cape Cricket (NCC), was announced as Cricket South Africa’s Three-Day Cricketer of the Year on Saturday (04/07).
-
Inwoners sien rooi oor dorp se verval
Inwoners van Kuruman is woedend oor die infrastruktuur in die dorp wat ten gronde gaan.
-
Lewende Water: Hoop wink ná verlore kanse
Het jy al by ’n graf gestaan en gehoop dit is net ’n nare droom?.
-
DIY: Build colourful wood stacker for toddlers
Wooden toys are loved for their classic look and their durability.
-
-
More schools closed in Northern Cape
Thus far, 26 schools in the Northern Cape have closed due to the spread of Covid-19 infections. This is according to the Northern Cape Department of Education today (09/07).
-
Sakkie se Arkie seëvier in appèlhof
Die bekende Sakkie se Arkie, ’n rivierboot en plesieroord in Upington, het ’n klinkende oorwinning in die hoogste hof van appèl behaal.
-
Smokers will find cigarettes
“Why are they making us criminals,” asks a 29-year-old administration manager, who has been smoking for eight years.






