Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Achievers awarded laptops, tablets
A total of 80 top-performing Gr. 11 and Gr. 12 mathematics and science learners in the Northern Cape were awarded laptops and tablets by the provincial Department of Education in collaboration with Stellenbosch University.
-
Leerling blink uit in drama
’n Jong Upingtonner is een van die finaliste wat later vandeesmaand teen toneelspelers, drama-geesdriftiges en aspirantdigters gaan meeding om as die wenner van Suid-Afrika se eerste aanlyn dramakompetisie bekroon te word.
-
Lede hard aan die werk op die speelterrein
Lede van AfriForum het onlangs hard gewerskaf om talle kleuterskole en naskoolsentrums in Upington te ontsmet.
-
DIY: Build on your balancing skills
Balance boards are becoming a popular way to build core strength and balancing skills. Why not make one for your children?.
-
Lewende Water: Ons is vrygemaak om te lewe
Baie Christene leef in ’n verkleinde evangelie wat uiteindelik daartoe lei dat ons meer fokus op die “beheer van sonde” as “vreugde omdat ons vrygemaak is”.
-
Drie moorde skok
Die lyk van Elzabie Brand (54) is Dinsdagoggend (28/07) vroeg gevind nadat sy en haar bejaarde ouers, Danie (83) en Breggie Brand (73), vermoedelik Sondagmiddag op hul kleinhoewe by Hartswater aangeval en ontvoer is.
-
Businessman helps the poor in Covid-19 pandemic
Residents in the Kalahari are a little safer from contracting the coronavirus, thanks to the generosity of a Kuruman businessman who donated over 64 000 surgical masks to poor communities.
-
Moeilike rugbyjaar vir jong speler
Vir die Hoërskool Upington (Uppies) se kragtige loskopstut, PG Human, is 2020 ’n baie moeilike jaar vir sy rugbyloopbaan.
-
Onsekerheid’n uitdaging
Die onsekerheid oor wanneer rugby te midde van die Covid-19-pandemie gaan hervat, gee nie net vir spelers grys hare nie, maar ook vir afrigters. Hulle moet immers seker maak hul spelerskorps bly positief.
-
DIY: Make a wooden bed for your furry friend
Like us, dogs like to feel snug and secure in a warm comfortable bed in order to get a good night’s sleep. Pamper your pet this winter with a cute DIY dog bed.







