Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
MBA lig oftalmoloog (73) uit gemaksone
Prof. Andries Stulting, oftalmoloog, het in sy loopbaan die sig van duisende mense herstel. Ná sy aftrede werk hy steeds, nou in Kimberley. En ’n MBA in sy sak bemagtig hom verder, berig Marietjie Gericke.
-
Opportunities abound
The deadline for applications for National Student Financial Aid Scheme (NSFAS) bursaries has been extended to 21 January. The previous deadline was Friday (07/01).
-
-
Hoofartikel: Volwassenheid nodig vir beter jaar
Die nuwe jaar het skaars sy oë oopgemaak of natuurrampe en mensgemaakte gebeure skuur skouers vir aandag in koerantopskrifte.
-
Twyfelhoekie: Skep van orde bevorder vrede
Ek het vir hom die wêreld se respek. Hy is sterk bejaard; ’n leeftyd se ervaring agter hom.
-
Kameeldoring: Luiheid lei tot vermaak
“When life gives you lemons, you throw them at the Government,” reken die skrywer SeanCityNavy.
-
-
Appointment to enhance shows
The Kimberley Equestrian Centre (KEC) appointed Julie Meijer as the new stable manager and riding instructor.
-
NK beoog sege
Dit is ’n gegewe dat Pieter Bergh, nuwe afrigter van Griekwas, nie al sy kaarte in Vrydag (07/01) se oefenwedstryd tussen die Griekwas en Cheetahs sou wys nie.
-
Opinie: ‘Hoor die noodkreet’
Ek het die voorreg gehad om vir die soveelste keer die inhuldiging van raadslede waar te neem en was bly om te sien dat jongmense ook in hierdie warm stoel wil sit.




