Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
‘Dorpie’ kleur dae in
Ná jare hou ’n “kabouterdorpie” steeds ’n inwoner van Kimberley se verbeelding aan die gang.
-
Sakeman beroof by winkelsentrum
‘n Sakeman is Maandagoggend (10/01) tydens ‘n gewapende rooftog op die parkeerterrein van ‘n inkopiesentrum in Kuruman beroof.
-
-
-
Knoffelbrood gebak vir deel
Hoewel die skoolvakansie bykans verby is, is die somer steeds met ons, en dit bly ’n ideale tyd om buite te eet en geregte gepas vir ’n vleisbraaigeleentheid voor te berei.
-
Bagasie kan só eindpunt veilig bereik
Die meeste mense reis aan die begin van ’n jaar – hetsy om ná ’n vakansie terug te keer huis toe, of om terug te gaan na ’n werk, skoolkoshuis of universiteit weg van die huis.
-
Verdagte vas ná man se skietdood
’n Man verskyn binnekort in die hof in Springbok ná ’n voorval waarin ’n boer Saterdag (08/01) op ’n plaas naby Witbank buite Klein Pella doodgeskiet is.
-
Kwartale lyk só
Die nasionale departement van basiese onderwys het die datums van die skoolkwartale vir 2022 bekend gemaak.
-
Stories, reading spark potential
Making stories and reading fun for children will encourage them to want to learn to read for themselves.








