Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kameeldoring: Tee versit wêrelde
“Where there’s tea there’s hope,” het die dramaturg Arthur Wing Pinero gereken.
-
Foundation for mother tongue laid at home
On Monday (21/02), International Mother Language Day was celebrated.
-
NK 1ste gasheer vir dié spel
Buitelugpluimbal gaan vir die eerste keer ooit in die Noord-Kaap gespeel word tydens die Kalahari Air-Badminton Open Festival in Kimberley.
-
OB vereis optrede na verrassingsbesoek
Die Openbare Beskermer het Vrydag (18/02) haar skok uitgespreek ná ’n oorsigbesoek aan die Noord-Kaapse hoofstad.
-
Ratepayers demand action
The “unacceptable and poor” service delivery of the Sol Plaatje Municipality in Kimberley is the driving force behind a meeting to discuss ways of turning the situation around.
-
Potpourri: Mag Klaas Vakie aanklop
“Dit is net ’n mens se gewete wat jou uit die slaap hou,” het Ouma altyd gesê.
-
Boogskiet raak ’n treffer in NK
In die eerste nasionale boogskiettoernooi vir die jaar het 17 skuts van die Noord-Kaap uitstekend presteer en hiermee bevestig dat dié sportsoort, nog redelik onbekend in die provinsie, ’n merk laat – en nie net op die teiken nie.
-
‘Rillerpad’ ontlok hewige lesersreaksie
Skaars 400 m van die plek waar Eric Seane (29) twee weke gelede in ’n motorongeluk dood is, het nog ’n voertuig die pad verlaat en omgeslaan nadat dit glo ’n slaggat getref of daarvoor uitgeswaai het.
-
Ringing protects endangered species
Ornithologists are still beginning to understand the movements of secretary birds. Dr Doug Harebottle, ornithologist of the Sol Plaatje University (SPU) and chair of the Gariep Bird Club, is dedicated to learning more about the survival and trends of
-
Man vas vir bedrog
’n Man van Prieska is Vrydag (11/03) op borgtog van R1 000 vrygelaat nadat hy mense glo bedrieg het deur hom as verkeershoof van Postmasburg voor te doen.







