Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Veeartse, gemeenskap vat hande
As deel van ’n veldtog is 119 diere op 25 en 26 Februarie deur nege veeartse van oor die land heen in Philipstown gesteriliseer.
-
Valke, SOE slaan toe op Nasionale Loterykommissie
Die SOE en die Valke het op Donderdag 10 Maart ’n klopjag op die kantoor van die Nasionale Loterykommissie in Kimberley geloods.
-
Planne ‘ontoereikend’
Terwyl dr. Zamani Saul, Noord-Kaapse premier, in sy repliek op die debat van sy vierde provinsiale rede die EFF verwyt het oor bewerings oor sy persoonlike lewe, het die DA gesê die premier het ’n geleentheid gemis om mense se…
-
Third new sport in NC
A sport new to the Northern Cape will be introduced on Saturday (12/03) when the UIPM Laser Run Global City Tour takes place outside Kimberley.
-
Kameeldoring: Wonderkuur vir hart
Vir mense wat oorkant die kerk bly, is die Rooyspan dikwels ’n derde gelui.
-
Feestelike naweek wink
De Aar gaan volgende naweek wemel van die bedrywighede met die Kÿto-Karoofees.
-
Drie skuts het medaljes in visier
Leerlinge aan die Hoërskool Upington het einde Februarie aan hul eerste ligaskietkompetisie deelgeneem en baie goed gevaar.
-
Businesses vie for backing
The annual Engen Pitch and Polish competition for 2022 will see 16 entrepreneurs competing for a first prize valued at R1 million. This involves R650 000 in cash and a Raizcorp incubation bursary worth R350 000.
-
Deaths investigated
The Judicial Inspectorate for Correctional Services (JICS) confirmed on Monday (07/03) that its officials had launched an independent investigation into an incident at the Tswelopele Correctional Centre in Kimberley.
-
Four back in court
The trial of four men accused of sexually assaulting a child in June 2020, when the child was seven years old, has been delayed by the Magistrates’ Court seating in Kimberley on Thursday, 3 March.







