Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Onderhoud ontspoor
Voortdurende water- en rioollekke, en ’n algemene gebrek aan behoorlike instandhouding en herstel van pad-oppervlakke, benadeel al hoe meer nasionale en deurgangsroetes in en om die hoofstad van die Noord-Kaap.
-
Potpourri: ‘Bel net vir Albert’
My voertuig is by dieselfde motorhandelaar as my kollega s’n gekoop. Omdat dit ’n gebruikte voertuig was, moes dit kort ná die koop daarvan versien word.
-
-
Ekobewuste leefwyse van jongs af gekweek
Om die planeet vir die nageslag te bewaar moet ’n geslag grootgemaak word vir wie die bewaring van ons planeet belangrik is.
-
‘Oerwoud’ ’n bron van hartseer
“Ek was weer eens diep hartseer en teleurgesteld, want dit lyk elke keer so.”.
-
Joernalis se boek laat lig van waarheid skyn
Die treurspel en invloed van ’n huurmoord in ’n plattelandse dorp is met die skryf van dié boek vertel – al sal sommige vrae in die moordsaak van Leon Brits van Pofadder waarskynlik onbeantwoord bly.
-
Twyfelhoekie: Benut elke oomblik van geleende tyd
In ons saamdink oor daaglikse dinge is dit nie die eerste keer dat ons in dié rubriek oor tyd nadink nie.
-
Advertiser News: Spa a place of tranquility
At the Annique Beauty & Day Spa, clients can relax and be pampered by professional beauty therapists who use a range of trusted products and procedures.
-
Brug to Berg: Cyclists show endurance during event
A record number of cyclists took part in the 115 km journey from Kimberley to Hopetown to conquer the Brug2Berg event on Saturday (07/05), presented by Oryx Endurance.
-
Kameeldoring: Het jy lang e-vingers?
“As e-boeke onwettig versprei word, beteken dit dat die uitgewer, skrywer en vryskutwerkers soos proeflesers, redigeerders en illustreerders geen inkomste uit daardie boek kry nie. As skrywers en uitgewers nie vir hul werk betaal word nie, hou skrywe






