Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Aanpassings voordelig
Sekere eenvoudige aanpassings aan jou leefwyse kan jou energievlak, finansies en reiservarings verbeter.
-
Broers trap vir terapie
Twee broers vertrek dié week per fiets uit Upington na Kaapstad om geld vir ‘n negejarige met Downsindroom se terapie in te samel.
-
-
Upington: Maak parkrun-geskiedenis
Janika Botha was Saterdag (12/03), met Upington se 349ste parkrun-geleentheid, die eerste vrou ooit om dié wedloop in die dorp te wen.
-
Christiana: Minifees beëindig ‘droogte’
Inwoners van Christiana en die omliggende gebied kan na die Christiana-minifees uitsien.
-
Kakamas: Storm laat dorp sonder krag, water
’n Hewige storm het inwoners van Kakamas se naweek erg ontwrig.
-
Hoofartikel: Raak betrokke om ramp af te weer
Oorlog kan vermy word, want dit is ’n “mensgemaakte ramp”.
-
Man gestraf oor horings
Tewie Viljoen (55) van Kimberley, wat in Oktober 2019 weens die onwettige besit van en handel in renosterhoring in hegtenis geneem is, is op 7 Maart in die landdroshof ’n opgeskorte vonnis van vyf jaar tronkstraf opgelê.
-
Kabeldiefstal rem sake
Al hoe meer sakeondernemings in Kimberley word deur die toename in kabeldiefstal geraak.
-
New MM ‘must be competent’
The Northern Cape Chamber of Commerce and Industry (Nocci) last week appealed to Kagisho Sonyoni, executive mayor of the Sol Plaatje Municipality in Kimberley, to identify the candidates being considered for the position of municipal manager.






