Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Advertiser News: Learners equipped with know-how
A hand and power tool safety awareness course was recently hosted at the Kathu High School.
-
Twyfelhoekie: Onreg hoef nie jou lewe te vergal
Om op te staan as ’n mens self nie die vermoë of krag het nie, is seker een van die mooiste eienskappe wat enige mens kan hê.
-
Incredible Door still going strong
Incredible Door commenced business operations in 2001 with the head office and factory based in Vereeniging.
-
Kameeldoring: Herfs ’n rede vir rus
“It was one of those March days when the sun shines hot and the wind blows cold: when it is summer in the light, and winter in the shade.” Só skryf Charles Dickens in Great Expectations.
-
Editorial: Reflection on the past 100 plus days
Dear Mayor. I hope this letter finds you in good health.
-
Olifantshoek: Nalatenskap deur kuns herontgin
’n Jong kunstenaar van Olifantshoek is besig om met sy Khoisan-kunswerke naam te maak.
-
-
Tydelike interdik belet dié trofeejag
Die Humane Society International (HSI) in Afrika het voorlopig ’n oorwinning in die hooggeregshof in Kaapstad behaal toe sy aansoek geslaag het om ’n tussentydse interdik te bekom teen vanjaar se jagkwotas vir bedreigde trofeediere.
-
Uitlanders vasgetrek
Altesaam 11 Amerikaanse burgers – sewe mans en vier vroue – is op 16 Maart op ’n kleinhoewe naby Upington op aanklagte van die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie in hegtenis geneem. Hulle is glo ook onwettig in die…
-
Kuruman: Span behaal nog ’n sege
Die span van die Kuruman-rugbyklub het Saterdag (26/03) met 16 – 14 teen die span van Upington geseëvier in ’n wedstryd in die Van Druten-reeks wat in Kathu gespeel is. Die span het onlangs ook teen Vryburg gewen.



