Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Wangedrag nie geduld nie’
Christo Kemp, die skeidsregter wat in Mei ná ’n rugbywedstryd by die Hoërskool Daniëlskuil aangerand is, se regsverteenwoordiger sê hy voel nie veilig om ná die skoolvakansie as onderwyser na dieselfde skool terug te keer nie.
-
Rolbalspelers ding weer mee
Ná meer as twee jaar het Noord-Kaap-rolbal se intersubdistrikte-toernooi weer plaasgevind.
-
Koebaai Meraai met Covid-19, of nie?
Nadat ons meer as 800 dae lank aan allerlei regulasies weens die Covid-19-pandemie blootgestel is, verdwyn dit toe sommer oornag. Sonder vooraf-aankondiging van ’n “familie-vergadering” vir die nasie.
-
Art of boxing revived
The first boxing tournament in more than five years in Kimberley was a resounding success, says promoter Russle Bindeman.
-
Sake ly weens slaggate
Landbouweg, een van Kimberley se belangrikste verbyroetes waarlangs sakelui ook besighede soos fabrieke, bande-handelaars en ’n vulstasie bedryf, word weens slaggate en rioollekke al meer vermy.
-
Slaggate herstel om klante te behou
As die Sol Plaatje-munisipaliteit niks doen om die slaggate rondom een van Kimberley se oudste supermarkte te herstel nie, dan spring die supermark-eienaar en personeel self in.
-
Diesel worth almost R300 000 robbed
The police in Postmasburg in the Northern Cape are investigating a business robbery after a mine outside Postmasburg was allegedly robbed of 10 000 litres of diesel. On Sunday, 3 […]
-
‘Wangedrag nie geduld nie’
Christo Kemp, die skeidsregter wat in Mei ná ’n rugbywedstryd aangerand is, sê hy voel nie veilig om ná die skoolvakansie na dieselfde skool terug te keer nie.
-
Slaggate herstel om klante te behou
As die Sol Plaatje-munisipaliteit niks doen om die slaggate rondom een van Kimberley se oudste supermarkte te herstel nie, dan spring die supermark-eienaar en personeel self in.
-
‘Rioolkanale’ ondersoek
Onverwerkte riool vloei in vars water wat inwoners van Kuruman en omgewing daagliks moet gebruik.









