Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Dié ‘uitgewers’ moet lees om te begryp
Rusbankuitgewer. Dit is Pharos Woordeboeke se Afrikaanse woord vir Junie.
-
-
Adré Els se lewe Woensdag gedenk
Adré Els, jongste seun van wyle Piet Els, multi-miljoenêr en bekende Kimberliet, se lewe sal op 13 Julie in Kimberley gedenk word.
-
Sake ly weens slaggate
Landbouweg, een van Kimberley se belangrikste verbyroetes waarlangs sakelui ook besighede soos fabrieke, bande-handelaars en ’n vulstasie bedryf, word weens slaggate en rioollekke al meer vermy.
-
Begroting kwel
Die Phokwane- plaaslike munisipaliteit het op ?’n raadsvergadering die 2022-’23-begroting goedgekeur.
-
Met respek kán jy
Die sagtewareprogram het probleme gegee. Die probleem kon nie intern of plaaslik opgelos word nie. Die bestuur het die ontwikkelaars uit Gauteng laat kom om dit uit te sorteer.
-
Hou aan droom, so eenvoudig soos dit
Wanneer ’n kind vir ’n mens ’n lewensles leer, moet jy mooi luister.
-
Kat kan ook aanlyn in sak skuil
Aanlyn inkopies is gerieflik, vinnig en maak dit maklik om pryse te vergelyk.
-
Win prizes as in-store treat
Outdoors in the Diamond Pavilion Mall in Kimberley held a Father’s Day competition in cooperation with the mall. After a draw of all the names into the competition, three persons were announced as the winners of a high quality prize…
-
Drie polisielede red bedlêende man, kinders van branddood
’n Polisiereservis, ’n sersant en ’n konstabel van die Kakamas-polisiekantoor is nou die helde van ’n gesin van Kakamas nadat die drie vroeër die gesin se 83-jarige bedlêende oupa en drie minderjarige kinders van ’n gewisse branddood gered het.






