Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Spanne uitgedaag
Spanne van die Postmasburg-netbalklub het onlangs aan die Twizza-uitspeelwedstryde in Kakamas deelgeneem.
-
Slaggate vir klante herstel
As die Sol Plaatje-munisipaliteit niks doen om die slaggate rondom een van Kimberley se oudste supermarkte te herstel nie, dan spring die supermark-eienaar en personeel self in.
-
Hulpafrigter-onderwyser lewenslank geskors
Die Noord-Kaapse polisie sê hy is nog besig met die ondersoek na die voorval in Mei vanjaar by die Hoërskool Danielskuil waar twee skeidsregters aangerand is.
-
Orania-meisie bring kennis uit Siberië
Van Orania na Siberië. Van skoolgaan in Afrikaans tot studeer in Russies.
-
‘Rob’ laat besoekers aan NK klets
Reisigers tussen Kimberley en Griekwastad wonder telkens oor die “rob-klip”, wat ongeveer 50 km van Kimberley af langs die pad staangemaak is.
-
Maak ‘n spiraalpastei
Sampioen-en-gemengde-groente-spiraalpastei Bedien 8 Bestanddele: Kors: 350 g meel 8 g sout 150 g botter 2 groot eiers 20–30 ml yskoue water Vulsel: 250 g gladde ricottakaas 2 groot plaaseiers 40 g Parmesaankaas, […]
-
Nat Ritchie verbrokkel
Inwoners van Vierdestraat in Ritchie wie se huise en erwe sedert April enkeldiep onder water staan, kan “huil van frustrasie” weens die gebrek aan optrede en skade aan hul huise.
-
STUUR alle Nuus
NoordkaapBulletin publiseer graag nuus oor skole, organisasies, klubs, projekte en stokperdjies vanuit die 23 dorpe en gebiede waarin die koerant versprei word. Stuur inligting na helena.barnard@media24.com.
-
-
Kleingoed uit ellende met beskerming omhels
“Hierdie kinders soek aandag en liefde. Hulle wil weet: Ek gaan nie honger wees nie; ek gaan nie geweld sien nie.







