Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
‘Doen, leef jou trots uit’
’n Groep vrywilligers bekend as Kimberley: Bring back the sparkle, het die afgelope naweek blombakke by die Kimberley-stasie skoongemaak en beplant.
-
Hoofartikel: Gee my krag! (My kers is klaar)
Watter soort lig daar in die donker tonnel van elektrisiteitsvoorsiening in die land skyn, is moeilik om te sien.
-
-
Weiveld vir boere gevra
Sedert die begraafplaasuitbreiding by Jan Kempdorp het lede van die Morobeng Primêre Landboukoöperasie nie meer veld waar hul diere kan wei nie.
-
Librarians laud their profession
Information has the power to illuminate people, believes Theresa Brink, an intern at the Sol Plaatje University (SPU) Library.
-
Noord-Kaapse sendelinge in hegtenis
’n Groep Noord-Kaapse sendelinge is Maandag (26/07) in hegtenis geneem in ’n stad in Ethiopië omdat hulle in die strate geëvangeliseer het.
-
Els-moordsaak: Selfoonspoor lei speurders
Sy eie Sim-kaart wat in die slagoffer se gesteelde selfoonhandstuk gedruk is, het ‘n verdagte in die moordsaak op Piet Els verklap.
-
‘Voëlkyk vergroot jou wêreld’
“Sodra jy voëls raaksien, begin jy meer raaksien. Jou wêreld vergroot; so ook jou verstaan van die natuur.”
-
Heavy vehicles now allowed on R31 Road
Heavy vehicles are now permitted to make use of the R31 Road in the vicinity of Wildebeest Kuil Rock Art Centre and Platfontein outside Kimberley.
-
Wen een van twee boeke
Twee lesers van NoordkaapBulletin staan die kans om een van twee boeke te wen. Maak só om in te skryf:









