Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Science laboratory now makes the grade
The Dikgatlong High School in Delportshoop never had an operational science laboratory – until AfriSam stepped in.
-
Span hou stad skoon, vee verslawings weg
Dit is danksy Phoebe Loff se dissipline, betroubaarheid en toegewydheid dat die Sol Plaatje-munisipaliteit haar lof toeswaai en haar span gekontrakteer het om sekere gedeeltes in Kimberley skoon te maak.
-
Hoofartikel: Mag Augustus se wind hoop uitwaai
Saam met Augustus wat sy opwagting gemaak het, het die uitmergelende Augustuswind al rukkend en plukkend aan venster- en deurrame ook sy verskyning gemaak.
-
-
-
-
Unie vier 70 j. in unieke besproeiingsgebied
Erkenning is aan pionierboere en aan die jonger geslag landbouers gegee met die 70ste bestaansjaarvieringe van die Vaalharts-distrikslandbou-unie.
-
Hartsfees-program hou opwinding in
’n Groot feestelikheid wag op besoekers aan die Yonder Hartsfees in Kimberley, wat einde Augustus gehou word.
-
Readers can win book hampers
Children who are passionate readers today, are tomorrow’s leading problem solvers.
-
Teams show care
Several businesses, organisations and individuals took hands on Mandela Day, 18 July, to do good during their 67 minutes.









