Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Niemand nog in hegtenis ná rowers ‘miljoene’ op Vosburg-plaas buit
Niemand is nog aangekeer ná ’n gewapende rooftog drie weke gelede op ’n plaas buite Vosburg nie.
-
Inbreker wat Douglas-man doodskiet nog op vrye voet
Die inbreker wat Martin van Greuning (66) verlede week in die vroeë oggendure in sy huis in Douglas doodgeskiet het, is nog op vrye voet.
-
Acts of good will go far
The Members of the Northern Cape High Rotary Interact committed to a variety of outreaches this year.
-
Vakadviseur vir werk vereer
’n Vakadviseur verbonde aan die Noord-Kaapse departement van onderwys het ’n nasionale eerbewys as die beste WOW-onderwyser van die jaar ontvang.
-
Piet Els-moordverhoor: Taktiese eenheid beskerm hofingange
Die polisie het vandeesweek die voertuig-ingange van die hooggeregshof in Kimberley gesluit en in die hofsaal gesit waar sewe aangeklaagdes, waaronder ’n seun van oudpres. Jacob Zuma, van die moord op Piet Els, aangekla word.
-
Laat waai met luukse driekaasbraaibroodjies
Min dinge kom by ’n klassieke braaibroodjie op winkelwitbrood, maar as jy nou moet karring aan ’n wenresep, word hierdie kombinasie ten sterkste aanbeveel.
-
Money spent wisely
Are you waiting for Black Friday and Cyber Monday to do your festive season shopping?.
-
Young NC athletes lauded for their mettle
Robin-Lee Eland was announced as Athletics Griqualand West’s (AGW) Athlete of the Year.
-
Boxers line up for tournament
In the upcoming Fight Arts Promotions Boxing tournament on Saturday (26/11), boxers of the Northern Cape will face opponents from other provinces.
-
Football play-offs underway
The results of the Sol Plaatje Masters Football League play-offs that took place on Sunday (20/11) are as follows:.









