Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Potpourri: Hoe lyk jou spytlysie?
Iemand gesels onlangs met my oor ’n droom wat hy ná 40 jaar kon bewaarheid.
-
Kameeldoring: Selftyd mag nie sneuwel
“Self-care is, fundamentally, about bringing balance back to a life that has grown imbalanced from too many commitments or responsibilities.” – Robyn Gobin.
-
Hoofartikel: Digitale verlokking skiet soms te kort
Met die koms van digitale bergruimte op selfone, rekenaars en allerlei wolkies wat geen druppel water het nie, het ’n mens jou in die gedagte verheug dat kosbare foto’s “vir altyd” gebêre word en “nooit weer” verlore sal gaan nie.
-
Sportjaar begin
’n Propvol sportjaar lê voor, met die tiende Wêreldbeker-rugbytoernooi van 8 September tot 28 Oktober in Frankryk as een van die hoogtepunte op talle sportliefhebbers se kalender.
-
Spelers wys hul slag op baan
Die afgelope naweek het een van die sub-distrikte van Noord-Kaap-rolbal sy enkelspelkampioenskapsbyeenkoms in Hartswater aangebied.
-
DISCLAIMER
NoordkaapBulletin and Media24 have not verified whether any of the services or products advertised will have the desired effect or outcome. Readers will note that some of the promised results in the advertisements are extraordinary and may be impossi
-
Burgemeester wil dien
Wim van Bergen, die onafhanklike kandidaat wat deur die Bongani-gemeenskap in die vorige plaaslike verkiesing tot die burgemeester van die Siyancuma-munisipaliteit verkies is, beskou sy verkiesing as ’n ingryping.
-
Man gets life sentence for raping child (5)
A 25-year-old man from the Victoria West area was sentenced to life imprisonment for raping a five-year-old child.
-
Beurtkrag: Wys die vlag
Noord-Kaapse boere langs die besproeiingsgordel gaan Vrydag (20/01) ‘n vreedsame optog hou om hul misnoeë oor beurtkrag en die verlammende gevolge daarvan te demonstreer.
-
Forms to join defence force now available
Application forms are now available to members of the public who wish to join the South African National Defence Force in 2024 through the Military Skills Development System.





