Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
NC shows resilience
The Northern Cape matriculants of 2022 obtained an overall pass rate of 74,2%, which is an improvement of 2,8% from 2021.
-
Beurtkrag kring uit
Tydens die optogte verlede week in Douglas, Hopetown, Prieska en Vaalharts waarin besproeiingsboere, werkers, landboumaatskappye, taxi-organisasies, sakelui en gemeenskappe teen beurtkrag opgeruk het, is vrese oor die krimpende ekonomie gelug.
-
Matrieks ’22: IT-toekoms vir nr. 5
Marco (Marthinus) Engels van die Hoërskool Duineveld in Upington beklee die vyfde plek op die lys van die 20 topkandidate, en het sewe onderskeidings behaal.
-
-
-
Northern Cape police find stolen cables worth R3 million
Four suspects – one a scrap metal dealer – were arrested and suspected stolen copper cables worth about R3 miilion were confiscated during a bust in Bloemhof and Kimberley on Tuesday, 24 January.
-
Kimberley-tussenverkiesing geleentheid ‘om stad om te keer’
Met die ANC wat 33 van die 65 setels in die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley hou, word die tussenverkiesing op 22 Februarie in wyk 1 as ’n “hoërisiko-verkiesing” deur ingeligtes bestempel.
-
Kby-tussenverkiesing: Stryd in wyk 1 tussen 3 kandidate
Die ANC, DA en die Patriotic Alliance (PA) is in ’n fel stryd gewikkel vir die komende tussenverkiesing op 22 Februarie in wyk 1, wat gedeeltes van Roodepan en Platfontein in Kimberley insluit.
-
‘Gee my krag…’ is hoofwens
Te midde van fase 6-beurtkrag en die Nasionale Energiereguleerder se besluit om Eskom wel ’n verhoging van 18,65% in kragtariewe vanaf 1 April toe te staan, is verminderde beurtkrag en verkieslik ’n einde daaraan, die hoofwens van Noord-Kapenaars.
-
Streepjas opsie vir braai
Maer vleis met ’n hoë voedingswaarde maak van die sebra dalk ’n goeie opsie vir die volgende braai.









