Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
South Africans urged to be kinder to their kidneys
Unhealthy living is accelerating chronic kidney disease (CKD) in South Africa – to the point where even potential donors are being disqualified.
-
Sportfees: Laerskole byeen in Kimberley vir kragmetings
Altesaam 18 skole neem die naweek aan die jaarlikse sportfees van die Laerskool Staats in Kimberley deel.
-
Dorp van die jaar weer gesoek
Benoem jou gunsteling-dorp vir kykNET se Kwêla Dorp van die jaar-kompetisie en staan ’n kans om met die dorp en sy mense te spog.
-
Bedrogsaak: Steven Jonkers en kie se verhoor begin
Die verhoor van die eertydse Noord-Kaapse departementshoof van gesondheid wat saam met drie ander van bedrog met ’n sekuriteitstender van R384 miljoen aangekla word, duur Dinsdag 7 Maart voort wanneer die staat sy getuienis gaan lei.
-
Boek-genieting gedy in Petrusburg
Danksy ’n liefde vir boeke en ’n hunkering om meer te weet, gedy die Petrusburg-leeskring al 36 jaar in dié klein dorpie aan die soom van die N8-roete tussen Kimberley en Bloemfontein.
-
Leraar verhuis; só sal NK gemis word
“Ek gaan die Noord-Kaap mis, want dit is my mense: mense wat taai gemaak is deur droogtes, veldbrande en somerhitte wanneer die son dooierus vat hier in die Kalahari.”.
-
NK departement van gesondheid bly kranklik
Dit blyk uit die Noord-Kaapse premier se provinsiale rede dat gesondheidsdienste bekwaald bly met ’n departement wat jare lank ’n gekwalifiseerde ouditverslag kry en steeds struikel met te min ambulanse en om debiteure binne 30 dae te betaal.
-
Schools can be nominated to win a trolley library
In pursuit of instilling a culture of reading and contribute to improving numeracy skills of primary school children across the country, Avbob launched its second year of the Avbob Road to Literary Trolley Library campaign in partnership with Oxford
-
Man ‘ly nie aan PTSS’ met moord
Byna sewe jaar nadat Cornelius (Corné) Vermeulen, toe 18, sy pa se vriendin Serifa Brown op ’n plaas doodgeskiet het, is hy Vrydag (24/02) in die hooggeregshof in Kimberley aan haar moord skuldig bevind.
-
Dienslewering: Toets jou ratsheid voor hospitaal
In sy inhuldigingstoespraak as premier van die Noord-Kaap het dr. Zamani Saul in Mei 2019 sy visie van ’n moderne, groeiende en suksesvolle provinsie voorgehou.










