Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vol duikweg rem sake
Talle ondernemings in die Turnerweg-nywerheidsgebied in Kimberley het sedert begin Desember miljoene rande se besigheid verloor weens die oorstroomde duikweg in Hullstraat.
-
NK-netbalfederasie stel feite reg
Noord-Kaap Netbal het nie net een geakkrediteerde Suid-Afrikaanse skeidsregter wat as gradeerder vir skeidsregterkursusse kan optree nie.
-
Lesersbrief: Verlange en heimwee na Dingleton
By die rivier van die Gamagara, daar sal ons sit en ons trane sal vloei as ons aan Dingleton dink.
-
Groep uitgeknip vir plakboekkuns; huisves nostalgie
’n Groep fotoplakboekkuns-geesdriftiges het op 4 Februarie in die NG kerk Kuruman Die Oog se Dawid-saal byeengekom om Nasionale Plakboekdag Nasionale Fotoplakboekkunsdag te vier.
-
Province readies its learners for measles
The national measles campaign, which will run until Friday, 31 March, is executed especially for the well-being of learners.
-
Hoofartikel: Natuurrampe nie altyd net natuurlik
Vulkaniese uitbarstings. Aardbewings. Orkane. Tornado’s. Vloede. Droogtes. Tsoenami’s. Rotsstortings. Sneeustorms.
-
Myths about epilepsy debunked
Epilepsy affects almost every aspect of the life of the person diagnosed with the condition.
-
Drama in Kai !Garib oor opposisie se mosie van wantroue
Die omstrede raadsvergadering op 8 Februarie waarin opposisiepartye die ANC-burgemeester en -speaker van die Kai !Garib-munisipaliteit in Kakamas “uit die kussings gelig” het, word Donderdag opgevolg deur nog ’n vergadering.
-
Upington police fall on two for suspected dealings in drugs and stolen goods
Two suspects were arrested in Upington for allegedly dealing in drugs, and for being in possession of suspected stolen goods.
-
Police confiscated allegedly stolen diesel and gambling machines
A 33-year-old foreign national was arrested in Kimberley on Friday, 10 February, for being in possession of diesel which was allegedly stolen.








