Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kameraadskap syfer deur in projek
Die ligging van ses plattelandse feeste, waar die 20 topkunswerke van die Kameraadskap-kunsprojek uitgestal gaan word, is nou bekend gemaak.
-
Rooi ligte oor slaggate
Slaggate en half herstelde slaggate om skole in Hadisonpark en New Park in Kimberley wek kommer oor padveiligheid in strate waar daar gewoonlik swaar verkeer is.
-
Hoofartikel: Brousel raak te aardig om te sluk
“Too often consumers are left at a disadvantage with the companies and governments they encounter, leaving them exposed to unsafe, unfair or unethical practice.
-
Speurders fnuik Warrenton rowers: 2 vas, 1 nog op vrye voet
’n Gewapende roof is gister (Woensdag 15 Maart) deur die polisie in Warrenton gefnuik.
-
Warrenton: Dorp teen rivier ’n derde week waterloos
Inwoners van Warrenton moet reeds drie weke lank sonder water in die krane klaarkom, en indien inligting in ‘n skrywe vanaf die dorp se burgemeester reg is, gaan hulle nog tot diep in April nie water in krane hê nie.
-
-
-
-
Jong speler dood ná duikslag
’n Rugbyspeler van Upington is in ’n hospitaal in Kimberley dood nadat hy in ’n wedstryd beseer is.
-
Daniëlskuil-boek verewig stories
Gemeenskapsgeskiedenis van Daniëlskuil is nou verewig in die boek Daniëlskuil – ’n Skatkis vol Stories, geskryf en saamgestel deur prof. Doreen Atkinson van die Karoo Ontwikkelingstigting.








