Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Toernooi help diamante slyp
Die Hoërskool Diamantveld skitter met twee van sy leerlinge wat reeds, of binnekort, aan nasionale proewe deelneem om in Suid-Afrikaanse spanne ingesluit te word wat aan die Trinbago Statebond-Jeugspele in Trinidad en Tobago gaan deelneem.
-
Twyfelhoekie: ’n Tikkie perspektief vergemaklik vasbyt
Ek het onlangs die voorreg gehad om aan die Vasbyt-wedloop deel te neem.
-
Lees maak skatkis van kennis oop
Wie nie lees nie, sal nie weet nie. Wie nie weet nie, sal nie doen nie.
-
Diamonds shine in netball league
The Northern Cape Diamonds are second on the log standing of division 2 after winning all three of their matches during the first leg of this year’s Telkom Netball League (TNL).
-
19 gang members appear in Kimberley court
A total of 19 members of the Hollanders gang appeared in the Kimberley Magistrates’ Court on Friday, 5 May, where they are facing 56 charges.
-
Koorkompetisie verdien Applous
Die streeksuitdunne van vanjaar se ATKV-Applous-koorkompetisie vind Dinsdag (09/05) in Kimberley plaas.
-
CHOC bied soete herberg vir kinderkankerlyers
In Suid-Afrika bestaan die Childhood Cancer Foundation South Africa, ook bekend as CHOC, reeds vir byna 44 jaar om jong kankerlyers en hul gesinne te ondersteun.
-
Sport bied lesse vir dié wat wil leer
Die Wildeklawer-skolesportakademie in Barkly-Wes, wat al meer as tien jaar bestaan, het reeds etlike rugbysterre opgelewer – waarvan sommiges nou professioneel aan rugby deelneem.
-
Waterskaarste duur voort in Warrenton
Terwyl Kimberliete mor oor die beplande onderbreking in watertoevoer wat van Donderdagaand (04/05) af drie dae lank in die stad gaan plaasvind, leef die ongeveer 25 000 inwoners van Warrenton al meer as 60 dae lank met droë krane.
-
Working hard to realise artistry-fueled trip to United Kingdom
Working hard to realise artistry-fueled trip to United Kingdom









