Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Polisie lê beslag op dwelms van meer as R1,1 m
Dagga met ’n geraamde straatwaarde van R1,1 miljoen is Saterdagoggend (03/06) by twee mans gevind wat by ’n bekende duimgooiplek in Kakamas gewag het.
-
Man kry borgtog ná beweerde aanranding
Die hof het Vrydag 2 Junie in die landdroshof in Kimberley borgtog toegestaan aan die sakeman wat onder meer van die aanranding met die doel om ernstig te beseer, op sy lewensmaat aangekla is.
-
Sportdagboek: Watter sportgebeure vind in jou omgewing plaas?
Dié bondige inskrywings, van sportgebeure oor die hele Noord-Kaap heen, word gratis deur NoordkaapBulletin geplaas.
-
Skildery haal ook voorblad
Nooit sou ’n seun van Upington, Danie Marais, kon dink sy selfportret as ’n koerantleser wat hy sowat 20 jaar gelede as studie-opdrag geskilder het, sou sulke wye draaie loop nie.
-
Dagboek: Wat om te doen, wat om by te woon
Dié bondige inskrywings, van gebeure oor die hele Noord-Kaap heen, word gratis deur NoordkaapBulletin geplaas.
-
Hoofartikel: Piranhas slaan toe op e-publikasies
Sy sê: “Oe! Ek is mal oor lees! Ek lees alles waarop ek my hande kan lê. Ek is selfs op daardie WhatsApp-groepies waar ons die boeke en tydskrifte deel.”.
-
Hulde gebring aan rugbylegende van Upington
Familie en vriende het verlede week hulde aan ’n ontslape rugbylegende van Upington, Pieter James Pretorius, gebring.
-
-
Smoking costs you dearly
According to Statistics South Africa, 6,8 million people in South Africa are hungry and food insecure, while a survey found that South African smokers spend an average of R263 on cigarettes each month.
-
Water deemed safe for community’s everyday use
The Sol Plaatje Municipality in Kimberley has given its assurance that the drinking water of the city, purified at the Riverton Water Purification Works, is 100% compliant to South African National Standards on microbiolocal standards.








