Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kenner: ‘Cholera kan oral langs riviere wees’
’n Watergehaltespesialis wat die afgelope vyf jaar elke munisipale rioolaanleg langs die Oranje- en laer Vaalrivier besoek en watermonsters geneem en ontleed het, is oortuig dat cholera reeds baie meer lewens geëis het as wat amptelik bevestig is.
-
Dagboek: Wat om te doen, wat om by te woon
Dié bondige inskrywings, van gebeure oor die hele Noord-Kaap heen, word gratis deur NoordkaapBulletin geplaas.
-
‘Moord op wit man’ genoem
Die verhoor van die drie mans wat van die moord op Attie Jooste op 7 Januarie 2018 op sy kleinhoewe buite Jan Kempdorp aangekla word, is tot 17 Julie uitgestel nadat twee verdagtes sekere bekentenisse gemaak het.
-
Ontstelde lede van publiek waarsku teen sonkraginstalleerder
’n Aantal mense in minstens drie provinsies is op ’n hakkejag na ’n man van die Kathu- en Kuruman-omgewing wat hulle glo met sowat R1 miljoen in onbetaalde lenings en sonkragstelsels wat nooit in werking gestel is nie, ingeloop het.
-
Meer as helfte van munisipale besteding bevraagteken
Onreëlmatige, ongemagtigde en vrugtelose uitgawes by Noord-Kaapse munisipaliteite beloop meer as R5,19 miljard. Aangesien die algehele begroting R10 miljard was, beteken dit meer as die helfte van die besteding moet bevraagteken word.
-
Griekwas mik na plek in halfeindstryd
As Hanru Sirgel, flank en kaptein van Griekwas, Vrydag (10/06) teen die Pumas sy huidige goeie spelpeil kan voortsit, kan die Noord-Kapenaars hul plek in die halfeindronde van die Curriebeker-reeks bespreek.
-
-
-
NC teams give their all
In round 12 of the Kimberley Regional League games, which was played last week, the Douglas Rugby Club beat the Universal Rugby Football Club 33 – 22.
-
Man ‘moet boet’
“Dis maklik vir glyjakkalse om aanloklike pryse aan te bied met die belofte om die probleem met beurtkrag vinnig op te los.”.







