Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Distrikwenners rol bal na kampioenskap
Altesaam 18 spanne van rolbalklubs in die Intervaal-distrik het die afgelope naweek in Hartswater aan die Intervaal gemengde pare-kampioenskap deelgeneem.
-
Ingrypings van ‘redder’ slaag nie
Die stappe wat deur Coghsta gedoen word om Noord-Kaapse munisipaliteite te red, misluk. Dit is aldus die 2022 Munisipale Finansiële Volhoubaarheidsindeks deur Ratings Afrika.
-
-
Lekplekke al om Kimberley
’n Klag is by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien oor die onwettige storting van riool in die Sol Plaatje-munisipaliteitsgebied in Kimberley en Ritchie.
-
-
Vrouelid van opposisie lei nou Gamagara
Henriëtte du Plessis, DA-raadslid, is Maandag (29/05) tot burgemeester van die Gamagara-munisipaliteit verkies. Dit volg op ’n mosie van wantroue teen die ANC-burgemeester wat in die raad geslaag het.
-
Potpourri: Dié mense gee om
“Vriendin, ek vra vir almal wat ek ken: Ons kry eersdaags ’n klomp mense vir die plaaslike sporttoernooi. Het julle dalk vir ons ’n bed om te leen? Ons sal dit self kom haal en weer aflewer.”.
-
Takke groei saam-saam
Die takke van die ATKV Kalahari en die VLV Kuruman het hande gevat om tydens die afgelope naweek aan ’n hekelmarathon, wat oor die land heen plaasgevind het, deel te neem.
-
Perspective gleaned abroad
A total of 16 budding chefs of the Northern Cape Rural (NCR) Technical and Vocational Education and Training (TVET) College in Kathu were recently assigned a week-long culinary expedition to India.
-






