Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Hartswater-moorde: Beskuldigdes ‘gebruik slagoffer se selfoon’
Die selfoon-ontleding ná die grumoorde op Danie en Breggie Brand en hul dogter Elzabie Brand toon dat die beskuldigdes naby die moordtoneel in Hartswater was en dat Elzabie se foon saam met een van hul selfone beweeg het.
-
Lig gemoed met ’n samesmelting van jeugdige koorstemme
Lig gemoed met ’n samesmelting van jeugdige koorstemme
-
Jong kaptein lei span in Indië-spele
Om deel van die Suid-Afrikaanse o.15-krieketstreekspan te wees wat onlangs in Indië aan ’n uitnodigingstoernooi deelgeneem het, was vir Nathan Baird van Kimberley ’n leerskool in meer as een opsig.
-
First masters’ capped
A total of 766 graduands were capped at the eighth graduation ceremony of the Sol Plaatje University (SPU) in Kimberley, and the university also celebrated its first masters’ graduates at this ceremony.
-
Foto-beeld: Ene ore vir grasvlakte-praatjies van die dag
Ene ore vir grasvlakte-praatjies van die dag
-
Ondersoek oor vermoorde ds. sloer
Al glo Henk van Zyl, oudpolisieman en pa van ds. Liezel de Jager, wat 19 maande gelede by haar pastoriehuis in Amanzimtoti vermoor is, steeds in die regstelsel, glo hy nie meer in die polisie nie.
-
Reading must be a social act
A total of 81% of Gr. 4 learners in South Africa cannot read for meaning.
-
First marathon
The first Diamond Pavilion Shopping Mall Half Marathon took place on Saturday (20/05), in Kimberley.
-
Potpourri: Pronk met dankie
Sy laat vir my ’n stemboodskap waarin sy vra waar sy vir my ’n pakkie met hul bode kan laat aflewer.
-
Keimoes hoop vir rioolvrye strate ná besoek
Inwoners van Keimoes glo dat die oorstroming van ’n verstopte rioolpyp in ’n woonbuurt in die dorp, wat reeds sewe jaar duur, iets van die verlede kan wees.






