Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Skool dankbaar oor hulp
Gemeenskapslede en sakelui van Kimberley gaan steeds uit hul pad om die Elizabeth Conradie-skool (Elcon) by te staan om die lewe vir sy leerlinge met gestremdhede te vergemaklik.
-
Geliefdes groet ’n Karoo-legende
Awie Horn (81), ’n legende in onderwys- en boerderykringe van De Aar, is op 23 Junie ná ’n lang siekte oorlede. Hy het aan Parkinson se siekte gely.
-
Pros and cons of proposed national health insurance plan
Access to healthcare and the ideal of a national system of health insurance are important concepts.
-
Bibberswem wag vir ‘ysbere’
Diegene wat die belewenis van ’n bibberkoue swem op hul emmerskoplys het, kan Saterdag (08/07) aan die Ysbeerswem-uitdaging by die witgesneeude Sutherland deelneem.
-
Modern, successful NC stuck in ‘Dark Ages’
He is “working tirelessly to position the province as a favourable investment to enhance economic growth and development”.
-
Pufferbelly chugs again
It was an emotional moment for former steam locomotive drivers and stokers to again hear the familiar whistle and heart-warming sounds of a puffing steam locomotive along two railway tracks in the Northern Cape and Free State last week.
-
Hoofartikel: Oomblikke van winter verewig
Die son se eerste strale blits kristalvonkies uit die witgerypte gras.
-
Bejaarde flink met breipenne op 96 j.
’n Inwoner van die Minerva Gardens-aftreeoord in Kimberley het onlangs 28 truie wat sy oor 12 maande gebrei het, oorhandig om aan liefdadigheid te skenk.
-
‘Algehele ineenstorting’ dreig by NK-munisipaliteite weens uitstaande skuld
Noord-Kaapse munisipaliteite skuld Eskom R4,2 miljard. Dit is veel meer as die R2,8 miljard se uitstaande skuld verlede jaar hierdie tyd.
-
Petrol nou goedkoper
Petrol is sedert Woensdag (05/07) ’n katspoegie goedkoper, maar diesel word vir die eerste keer in vier maande duurder.







