Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Om te gee ’n voorreg
Te danke aan geld wat verlede jaar met die Loslitdag-veldtog ingesamel is, het die Association of and for Persons with Disabilities (APD) in die Frances Baard-distrik die voorreg gehad om skenkings te maak.
-
-
Beker wink vir spelers
In die halfeindstryd van die Griekwaland-Wes Superliga-reeks, waartydens spanne van die Kimberley-rugbyklub en Upington Dorp mekaar gepak het, het Kimberley met 73 – 11 as wenners uit die stryd getree.
-
Kiesers loop sleepvoet na stembus
Kiesers is al in so ’n mate ontnugter met verwikkelinge in Suid-Afrika se politiek dat hulle nie vir verkiesings registreer of belang stel om te stem nie.
-
Kameeldoring: Rooyspan gaar op
Die nagevolg van ’n trek is die belofte om nie (weer) op te gaar nie.
-
Meer as 3 000 swangerskappe per jaar in NK-skole
Sewe nuwe skole is in aanbou in die Noord-Kaap; 85 is as hoë risiko betreffende inbrake, vandalisme en diefstal geïdentifiseer; en lewensvaardigheidsonderrig gaan in die kurrikulum ingebring word in ’n poging om tienerswangerskappe te verminder.
-
Numerous ways to enhance run
Winter parkrunning is not an activity exclusively for hardy souls – anyone can walk, jog, run, and volunteer with the right preparation and motivation.
-
Railway in action
“The photographers wanted to recreate the past. They would certainly come on another tour, and hopefully both locomotives will be used.”.
-
Potpourri: Lewe is verganklik
Ons leef nie vir altyd nie. Uiteindelik is die wêreld soos ons dit ken net tydelik.
-
Modern, successful NC stuck in ‘Dark Ages’
He is “working tirelessly to position the province as a favourable investment to enhance economic growth and development”.





