Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Lekplekke al om Kimberley
’n Klag is by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien oor die onwettige storting van riool in die Sol Plaatje-munisipaliteitsgebied in Kimberley en Ritchie.
-
-
Vrouelid van opposisie lei nou Gamagara
Henriëtte du Plessis, DA-raadslid, is Maandag (29/05) tot burgemeester van die Gamagara-munisipaliteit verkies. Dit volg op ’n mosie van wantroue teen die ANC-burgemeester wat in die raad geslaag het.
-
Potpourri: Dié mense gee om
“Vriendin, ek vra vir almal wat ek ken: Ons kry eersdaags ’n klomp mense vir die plaaslike sporttoernooi. Het julle dalk vir ons ’n bed om te leen? Ons sal dit self kom haal en weer aflewer.”.
-
Takke groei saam-saam
Die takke van die ATKV Kalahari en die VLV Kuruman het hande gevat om tydens die afgelope naweek aan ’n hekelmarathon, wat oor die land heen plaasgevind het, deel te neem.
-
Perspective gleaned abroad
A total of 16 budding chefs of the Northern Cape Rural (NCR) Technical and Vocational Education and Training (TVET) College in Kathu were recently assigned a week-long culinary expedition to India.
-
-
-
Sewe weer vas ná 7 jaar
Sewe jaar ná ’n waaghalsige diefstal waarin R36 miljoen by ’n sekuriteitsmaatskappy in Kimberley gesteel is, het sewe verdagtes waaronder twee polisielede, Maandag (29/05) weer in die hooggeregshof verskyn.
-
John Block in hof op nuwe aanklagte van bedrog
Die veroordeelde John Block (55), eens die Noord-Kaapse ANC-leier en ’n voormalige LUR wat ’n vonnis van 15 jaar vir korrupsie uitdien, het Dinsdag in Upington op afsonderlike aanklagte van bedrog verskyn.






