Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Potpourri: ‘Gras op die dak’ maak indruk
Kort nadat hulle na ’n ander provinsie verhuis het, het ’n gemeenskaplike kennis hulle aan iemand gaan voorstel.
-
Hospitaal in Upington se diens kritiseer
’n Bejaarde vrou wat in die Dr. Harry Surtie-hospitaal in Upington opgeneem is nadat sy geval het en beseer is, beweer sy is op Donderdagaand 1 Februarie langer as drie uur in die hospitaal met ’n vuil doek gelaat.
-
Campaign launched for better services
The first phase of a multi-phase awareness campaign, in which a political party wants to gather 50 000 signatures in a petition against poor service delivery and violation of human rights in Kimberley, was recently launched.
-
Kameeldoring: ‘Dom’ in mensdom
Die ewige stryd tussen die mens en sy blou planeet is op ’n breekpunt. Gulsigheid en gierigheid knaag aan die weerlose aarde se grond, lug, minerale, water en plantegroei.
-
Athletes qualify for national 10 km event
Athletics Griqualand West (AGW) held its 10 km championship as part of the recent Vodacom Meerkat Marathon, presented by the Kimberley Road Runners.
-
Sopkombuis voer honderde in Kimberley te midde van uitdagings
Maria Sehere, wat die Khutlwanong-sopkombuis in Galeshewe saam met twee ander vroue bedryf, sê hulle maak planne om die gereelde watertekorte in Kimberley te bowe te kom. Al beteken dit hulle moet van 06:00, en soms tot 20:00, werk.
-
Verdagte wag nog vir sielkundige waarneming
Die saak teen Daniel Wilfred Alberts wat van die moord op twee lede van die blitspatrollie in Kimberley aangekla word, is tot 4 Maart vir sielkundige waarneming uitgestel.
-
NC police request assistance after vehicle was stolen
The Kimberley Vehicle Crime Investigation Unit request the assistance of the public in tracing a person of interest in solving a vehicle theft case.
-
Kby vrou herenig met familie ná maandelange verdwyning
’n Vrou van Kimberley, wat verlede jaar tydens ’n kerkdiens verdwyn het, is Maandag 5 Februarie met haar familie herenig.
-
Work seekers warned not to fall for scammers trying to dupe them with promises of jobs for fees
South Africa’s unemployment rate of 31,9% is fertile ground for scammers to dupe the public with promises of job offers in return for a fee.







