Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Konferensie wil wys hoe gewone Suid-Afrikaners beter dorpe bou
Sonder boere kan daar nie ’n Suid-Afrika wees nie, maar sonder ’n gemeenskap kan daar ook geen boere wees nie.
-
Kameeldoring: Om deurdag te lewe
“By becoming self-aware, you gain ownership of reality; in becoming real, you become the master of both inner and outer life.” – Deepak Chopra.
-
-
-
Potpourri: Name te ete, drinke
“Hoekom het tannie se diere almal name wat ’n mens kan eet of drink?” het hy ingedagte gevra toe hy die eerste keer kom speel het. Hy was in gr. 1 en baie nuuskierig.
-
Bloemhof-man in hof ná vriend se dood
’n Man van Bloemhof wat daarvan aangekla word dat hy sy vriend met ’n mes doodgesteek het, moet weer in Februarie in die hof verskyn.
-
Postmasburg: Twee se skielike dood steeds ’n raaisel
Die sterftes van die oudsoldaat Fanus Maritz (38) en die veiligheidswag Samuel Matthys (41) verlede Sondag in Postmasburg in ’n toring wat internettoegang verskaf, is steeds ’n raaisel.
-
Sportgebeure: ‘Grote’ vanjaar aangebied
Suid-Afrikaanse sportondersteuners is verlede jaar trakteer met ’n rits wêreldbeker-toernooie in verskillende sportsoorte.
-
Hoofartikel: ‘Situasie’ nou eers as ‘krisis’ erken
Te midde van die o.19-wêreldbeker-kriekettoernooi in Kimberley, hoë temperature én in die dae dat ’n werksessie oor die stad se watersituasie plaasvind, het die stad min tot geen water gehad nie.
-




