Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Oud-musiekjuffrou van Vaalharts doodgeskiet
’n Voormalige musiekonderwyser en orrelis van die Vaalharts-besproeiingskema is verlede week dood in ’n huis in Bloemfontein gevind.
-
Twyfelhoekie: Wen al die pad deur gaaf te wees
Dit is lekker. Sommer baie, baie lekker. Wanneer iemand gaaf is.
-
Twee in tronk vir dade teen kinders
John Henry Meiring (45) van De Aar is op Woensdag 14 Februarie agt jaar tronkstraf opgelê vir die besit van kinderpornografie.
-
-
Female boxers raise gloves
A female-only boxing tournament is set to take place in Kimberley this weekend.
-
Kameeldoring: Mense hou aan boei
“I like to watch people. Sometimes I ride the subway all day and look at them and listen to them. I just want to figure out who they are and what they want and where they’re going.” – Ray Bradbury,…
-
Kimberley keelvol vir droë krane
Indien die Sol Plaatje-munisipaliteit nie binne ’n vasgestelde tyd op eise reageer wat tydens ’n optog teen die onvolhoubare waterverskaffing gestel is nie, sal ’n saak in die parlement gestel word om dié munisipaliteit onder administrasie te plaas.
-
Keep yourself safe on your night out
When visiting night clubs, taverns or attending social gatherings, it is important to take certain precautions to ensure your personal safety.
-
‘Aggressiewe’ ingryping nodig vir Kimberley se riool-aanlegte; projek voorgelê
Die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley sê hy het reeds ’n projekvoorstel, om die stad se afvalwaterinfrastruktuur en riool-aanlegte op te knap en nuwes te bou, aan die Tesourie voorgelê.
-
Cool down with three-ingredient jelly spritz
During the current heatwave, why not try this easy-to-make jelly spritz to cool down?






