Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kameeldoring: Waarheid haal snelle leuens in
Al loop die leuen nog so snel, die waarheid agterhaal hom wel. – Afrikaanse spreekwoord.
-
Kby without water for 5 days
Water tanks will be placed at various points in Kimberley, while roving water tankers will also be present during the upcoming five-day water supply interruption in Kimberley, which will be effected from Thursday, 4 April, until Monday, 8 April.
-
-
Keimoes se waterwiel vind weer sy draai
Tydens ’n vroegoggendpatrollie op Sondag 31 Maart deur lede van die Grootoog-buurtwag van AfriForum in Keimoes, is gevind dat die dorp se bekende waterwiel nie meer draai nie, maar teen die kanaal se blad afgesak het.
-
Vier Noord-Kaapse hooggeplaastes ontken skuld met diamante
Meer as twee jaar ná hul inhegtenisname het vier voormalige hooggeplaaste amptenare van ‘n Noord-Kaapse departement skuld in die spesiale handelshof in Kimberley op aanklagte van onder meer bedrog van R6,7 miljoen ontken.
-
Fires of rugby passion rekindled at Kby school
After many years, rugby as a school sport can now be revived and supported at the Floors High School in Kimberley thanks to the involvement of sporting bodies and a rugby kit donation.
-
Noord-Kaapse rolbalspelers bly op die wenbaan
Spelers van Noord-Kaap-rolbal het onlangs tydens verskeie byeenkomste die provinsie se naam hoog gehou.
-
VLV Kuruman-tak ryg eerbewyse in
Die Kuruman-tak van die Vrouelandbouvereniging (VLV) is tydens die onlangse konferensie van die VLV Sirkel Kalahari as die wentak gekroon.
-
Eerbewys verras Hoopdraer van die Noord-Kaap
Estelle van Aarde, ’n Noord-Kaapse streekwenner van Solidariteit Helpende Hand se Hoopdraers-veldtog, sê die eerbewys beteken vir haar baie omdat die werk wat sy doen só erkenning geniet.








