Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kimberley’s Universal Rugby Football Club intends to continue upward spiral
The Universal Rugby Football Club in Kimberley, one of the oldest rugby clubs in the country, is prepared for this year’s regional league under the Griqualand West Rugby Union.
-
Veldtog begin vir prostetiese arm vir jong boervrou
’n Bioniese arm sal die “wêreld” vir ’n jong boervrou beteken nadat sy ’n deel van haar regtervoorarm in ’n ongeluk met ’n kunsmis-menger verloor het.
-
Lewende Water: Lydens- en kruisverhaal veelvoudig
Die lydens- en kruisverhaal van Jesus is inderdaad ’n vreemde verhaal.
-
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks: Sportliefhebbers slyp hul tande
Die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks vir 2024 begin op 2 Maart, met die Bethlehem Voortrekker Hoërskool wat sy aanspraak op die titel teen die Hoërskool Diamantveld in Kimberley op die rugbyveld afskop.
-
Program fokus op gesonder ma, baba, risiko’s met swangerskap
Veiliger swangerskappe met gesonder moeders en kinders tot gevolg was die fokus van ’n byeenkoms om swangerskapverwante risiko’s te verstaan.
-
Boere kry nuwe insig op landboukonferensie
“Hittegolwe wat rekords oortref, erge droogtes en die immerstygende pryse van belangrike boerdery-insette is enkele van die redes waarom plaaslike boere nie Landbouweekblad se herlewingslandboukonferensie moet misloop nie.
-
-
Bela: Skriftelike insette kan nog tot 12 Maart gelewer word
Skriftelike insette kan nog tot 12 Maart oor die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) gegee word. Dit volg ná stemmery tydens drie openbare sittings in die Noord-Kaap nie kon plaasvind nie weens gemoedere wat opgevlam het.
-
Kakamas-inwoners ‘dors’ ná 5 maande sonder water
“Só kan dit nie aangaan nie, ons is moeg vir dors wees!”
-
Northern Cape Diamond netball team announces management
The Northern Cape Diamond’s management team for this year’s Telkom Netball League (TNL) were introduced earlier in February.









