Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Greenpoint in Kimberley se biblioteek eindelik geopen
In wat aan ’n verkiesingsveldtog herinner, het dr. Zamani Saul, Noord-Kaapse premier, by die opening van ’n nuwe biblioteek in Greenpoint, Kimberley, nog huise aan die teenwoordiges belowe.
-
Twee nasionale parke in Noord-Kaap vergroot
Die proses om aansoek te doen om moontlik leeus te vestig in die Mokala- Nasionale Park, wat sowat 70 km vanaf Kimberley geleë is, is nog nie afgehandel nie.
-
Griekwas juig na nog ‘n sege in SA Beker-reeks
Die Griekwas is steeds onoorwonne in vanjaar se SA Beker-reeks nadat hulle op Saterdag 13 April die Griffons in Kimberley met 61 – 17 geklop het.
-
Hoofartikel: ‘Ondier’ het meer as een vorm
Sonder dié (vreemde) vlieënde soogdiere sou daar dermiljoene meer muskiete in die wêreld gewees het; en sou liefhebbers van avokadopere, veselperskes, piesangs en talle ander vrugtesoorte daarsonder moes klaarkom.
-
Challenge bested
The men’s fours team crowned as champions in the Northern Cape Bowls (NCB) Fours Championship appeared to have been a winning team from the very start, considering accolades they previously received.
-
Moordbeskuldigde neem glo eie lewe
Die moordbeskuldigde Werner de Jager het glo sy eie lewe in die King Edward-hospitaal in Durban geneem.
-
Kameeldoring: Slinkse verleiding van kat se kind
“If animals could speak, the dog would be a blundering outspoken fellow; but the cat would have the rare grace of never saying a word too much.” – Mark Twain.
-
Sol Plaatje, Tokologo in die soeklig
Die aankoop van straatligte en ’n elektrifiseringsprojek van onderskeidelik ’n Vrystaatse en Noord-Kaapse munisipaliteit gaan deur die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) ondersoek word.
-
Northern Cape fours battle it out on bowling greens
The men’s fours team crowned as champions in the Northern Cape Bowls (NCB) Fours Championship appeared to have been a winning team from the very start, considering accolades they previously received.
-
Kimberley: Waterafsluiting en herstelwerk bring lesse mee
Nog lesse is geleer nadat die beplande waterafsluiting van vier dae van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley na 11 dae verleng is weens die ontdekking van nog ‘n enorme waterlek wat ontstaan het.






