Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Braaiers kan nou inskryf om oor die kole gehaal te word
Inskrywings vir die volgende seisoen van kykNET se gewilde Afrikaanse koswerklikheidsreeks, Kokkedoor Vuur & Vlam, kan nou gedoen word.
-
Karatekas bring 20 medaljes uit Botswana
Die 15 karatekas van die klub Mushin Kai Karate Noord-Kaap, wat onlangs aan ’n kampioenskap in Gaborone in Botswana deelgeneem het, het 20 medaljes huis toe gebring.
-
Afrikaans vier 100 jaar as taal
Brasse, bra’s en broeders. Sisi en suster. Staan nader. Maak ’n plan of dala wat jy moet.
-
Knewels gevang by 23ste Bloemhof Bonanza; vrou algehele wenner
’n Vrou is vir die eerste maal as die algehele wenner van die jaarlikse The Courier Guy Bloemhof Bonanza aangewys.
-
Twyfelhoekie: Kyk tog met ’n sagte hart om jou
Dit is sportdag by die skool. Die juffrou kyk vir die kinders, maar sy praat eintlik met die ouers. Ek kom agter sy vrees ’n dag soos vandag, om die waarheid te sê.
-
Noord-Kaap-kieserspeiling wys ANC gaan steun bykry
Die ANC gaan glo goed vaar in die komende provinsiale verkiesing in die Noord-Kaap, met die EFF wat die grootste opposisieparty sal wees, en die DA kort op sy hakke.
-
Kameeldoring: Gesels verdwyn in wêreld met helder skerms
’n Verwese hand klap lusteloos na ’n vlieg wat weiplek soek.
-
Dominee van Kimberley kry gesonde baba, ondanks kankerdiagnose
’n Dominee van Kimberley wat moes hoor sy het kanker toe sy twee maande swanger was, het aan ’n gesonde dogtertjie die lewe geskenk.
-
Inskrywings ingewag vir Con Spirito-eisteddfod
Die Con Spirito-eisteddfod word vanjaar vir die derde keer in die Noord-Kaap aangebied, en leerlinge kan nou inskryf in kultuurafdelings vir onder meer sing, dans, instrumentaal, redenaars, drama, lees, kuns en kreatiewe skryf.
-
Noord-Kaapse premier kap terug oor TV-insetsel
Dr. Zamani Saul, Noord-Kaapse premier, het in ’n verklaring na Carte Blanche – ’n ondersoekende TV-program op M-Net – gekap oor ’n insetsel waarin Kimberley se diensleweringsprobleme belig word.








