Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Twyfelhoekie: Laste soveel ligter as hande uitreik
Toe word Oupa siek, skielik en teen alle verwagting in. Die een oomblik nog perdfris en gesond en die volgende oomblik verswak en soekend na asem in die kardiologiese hoësorgeenheid.
-
Kameeldoring: Geluk is ’n seepbel
Kinders se onvoorspelbaarheid is so wispelturig soos die weer tussen seisoene.
-
VF Plus ‘versigtig optimisties’ oor NK-munisipaliteite
Dit gaan nie maklik wees om 30 jaar se verwaarlosing van munisipale infrastruktuur en administrasie reg te ruk nie. So sê Theo Joubert, VF Plus LW, wat Dinsdag 9 Julie tot voorsitter van die portefeuljekomitee van plaaslike regering in die…
-
Kimberley: Sparks fly over Sol Plaatje’s electricity tariff hikes
Anger against Nersa’s approval of the Sol Plaatje Municipality’s latest electricity tariff hike is building amongst community groups and business chambers because “questions went unanswered”.
-
Overturned bus on N1 leads to another accident
The police in Richmond in the Northern Cape are probing the cause of an accident when a bus overturned, and are also investigating a second accident when a vehicle drove into the back of an ambulance on the scene.
-
Potpourri: Ware self vertoon
Soms tree mense op ’n spesifieke manier op, of sê spesifieke goed, met die oog daarop om ander mense in die verleentheid te stel of te frustreer.
-
Hoofartikel: Groen gras nodig om kennis te behou
Volgens marknavorsing dui 50% van Suid-Afrika se sowat vyf miljoen jong volwassenes met tersiêre onderrig aan dat hulle “waarskynlik” voor 2029 gaan emigreer.
-
More reasons to love board games
Board games are a great pastime during the winter when staying indoors is cozy and comfortable.
-
Weermag-weduwee eis antwoorde ná man se dood by Lohatla
’n Weduwee van Kimberley wat byna twee jaar op “bevredigende antwoorde” van die weermag wag oor die “vreemde omstandighede” van haar man se skielike dood by die Lohatla-weermagbasis, het nou ’n klagte by die polisie ingedien.





