Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Potpourri: Wêreld bly vreemd
“It’s a strange, strange world we live in, Master Jack,” lui die lirieke van die bekende liedjie.
-
Hoofartikel: Onthou respek wanneer jy ‘post’
Ná die naweek se mislukte sluipmoordaanval op Donald Trump – wie hopelik geen bekendstelling nodig het nie – het sy vrou, Melania, die volgende op X geskryf:.
-
Hernude vrae oor wapens in VSA
Thomas Matthew Crooks, ’n 20-jarige Amerikaner, is op Saterdag 13 Julie deur ’n skerpskutter van dié land se geheime diens doodgeskiet.
-
Vroue presteer in rugby; ook as skeidsregter
In ’n wêreld waar vroue voorheen tradisionele manssportsoorte al meer betree, presteer sportvroue van die Noord-Kaap al meer.
-
Ongeluk by Hopetown lei na nog chaos
’n Ongelukstoneel buite Hopetown het op Saterdag 13 Julie in chaos ontaard toe ’n skare gewapen met messe, pangas en emmers op die vragmotor wat beeste vervoer het, toegesak het.
-
Dapperes durf ysige Sutherland-swemuitdaging aan
Die afgelope naweek het ’n prentjiemooi sneeubedekking swemmers wat aan die jaarlikse Ysbeerswemuitdaging by Sutherland deelgeneem het, begroet.
-
‘Ougat’-dorpie in Noord-Kaap benodig Kwêla-stemme
Vosburg, wat as ’n “ougat-dorpie” in die Bo-Karoo beskryf word, is die Noord-Kaap se finalis in die 2024 Kwêla Dorp van die Jaar-kompetisie.
-
Is dit ‘n vrees, of is dit ‘n fobie?
Is jy bang vir slange of dalk spinnekoppe, of raak jy angstig as jy jou huis moet verlaat?.
-
Ice-cold dip beckons at polar bear swim event at Sutherland
On Saturday, 13 July, swimmers can brave the cold at the polar bear swim event close to Sutherland. This will be the third of four polar bear swim events for 2024, presented for the 29th year.







