Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Curriebeker: Griekwas val vas teen Pumas
Die Griekwas het in hul eerste wedstryd in vanjaar se Curriebeker-reeks vasgeval teen die Pumas – dieselfde span wat die Noord-Kapenaars in Mei in die eindstryd van die SA Beker-reeks geklop het.
-
Juffrou Hettie reik uit om ander te help
In soveel huise is ongebruikte artikels wat vir ander bruikbaar kan wees: wol, lap, skêre, inkleurboeke, tydskrifte, legkaarte, bordspeletjies, speelkaarte, sporttoerusting, skryfbehoeftes, klere.
-
Two departments merged in Northern Cape
For the Northern Province’s seventh administration, two departments have merged into the Department of Cooperative Governance, Human Settlements and Traditional Affairs; and Transport, Safety and Liaison.
-
Slotbetoë van Hartswatermoordsaak skuif na September
Die slotbetoë van die Brand-moordsaak, waarin Dan, Breggie en Elzabie Brand van Hartswater op 26 Julie 2020 vermoor is, is op Donderdag 4 Julie uitgestel nadat die regsverteenwoordiger van een van die beskuldigdes siek was.
-
Hoofartikel: Verdryf koue met veiligheid eerste
Terwyl sneeu tans spierwit val oor dele van die land waar dit nie elke winter voorkom nie, tier woedende en ysige winde oor onder meer die sentrale binneland.
-
Atlete draf duine kaf by Askham
Tydens die onlangse Askham Boeresportdag kon atlete weer aan die Red Dune-uitdaging deelneem.
-
Two departments merged
For the Northern Province’s seventh administration, two departments have merged into the Department of Cooperative Governance, Human Settlements and Traditional Affairs; and Transport, Safety and Liaison. Bentley Vass was sworn in as its MEC, with th
-
-
Loslitdag help met warm komberse in ysigheid
Om warmte in die ysige koue te skep, het die tesourier van die Vereniging van en vir Persone met Gestremdhede in die Frances Baard-distrik ses dubbelbedkomberse laat koop.
-
Potpourri: Onthou leef voort
’n Skoolreünie is een van daardie kosbaarhede wat herinneringe laat voortleef. Daar word staaltjies uitgeruil oor dinge wat op skool gebeur het, hetsy goed of sleg. Medeleerlinge word onthou; so ook die personeel.







